|
Raslouw Kaste
en Meubels is 'n kombuis maatskappy wat daarna streef om die kliënte waarde vir
geld, 'n beter produk en persoonlike aandag te bied.
Ons bestaan al
vanaf Januarie 1998, en het 'n magdom tevrede kliënte. Raslouw Kaste
spesialiseer hoofsaaklik in nuwe droom kombuise, opgradering van bestaande
kombuise, slaapkamerkaste, badkamerkaste, kroeë en kantoormeubels.
Elke projek,
hoe groot of klein, word met dieselfde passie aangepak
Verskillende
houtsoorte, melamiens en fineer's word gebruik, en dan ook die hardehout soorte
soos, eik, beuke, maple, roos en kersie is van die gewildste. Raslouw
Kaste se personeel is baie trots op hulle werk en neem die kliënte se behoeftes
en verwagtinge in ag.
Elke projek, hoe
groot of klein, word met dieselfde passie aangepak. Ons oorburg die gaping
tussen argitekte en die drome van kliënte en ons werk word gekenmerk deur -
slegs die beste is goed genoeg. Die droom kombuis word so beplan dat
geen spasie vermors word nie. Al die bybehore word so gespasieer dat daar
gelyktydig gekuier en gekook kan word. Elke kombuis getuig van 'n
stylvolle, goed deurdinkte en deeglike voorafbeplande kombuis. 'n
Verskeidenheid deur word gebruik om die slaapkamer effek in die kombuis weg te
neem.
|
Skakels |